Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Langebaan, Wes-Kaap

Langebaan Long Beach Cabanas

"Mooiste plek vir wegbreek."

Riviersonderend, Wes-Kaap

Harterus

"Die mense is baie vriendelik en behulpsaam."

Island View, Wes-Kaap

Kloofsig 12 Island View

"Island view is baie goed geleë en het 'n pragtige uitsig oor Mosselbaai. Dit is baie veilig, skoon en netjies. "

Table View, Wes-Kaap

Portico 802

"Pragtige strand en omgewing."

Fisherhaven, Wes-Kaap

Seas the Sun

"Stil en rustig vir die wat 'n wegkom nodig het. "

Theseneiland, Wes-Kaap

S2 Saffron Island

"Pragtig, skoon, vriendelik en sommer net lekker!"

Robertson, Wes-Kaap

Tranquillity Self-catering Accommodation

"Robertson was fine, however, the tranquility was not!"

Franskraal, Wes-Kaap

Laatlam93

"Ek sal baie graag my eie huisie in hierdie dorpie wil hê!"

Paternoster, Wes-Kaap

Soli Deo Gloria Unit 2

"Dit was ons eerste keer in Paternoster en dit is 'n fantastiese klein plekkie, baie rustig en uitstekende vakansiegees wat heers. Dit is 'n stukkie hemel op aarde."

Paarl, Wes-Kaap

Avonmore

"Oulike, klein plekkies om te besoek en om by te eet. Lekker wynplase en kuiergeleenthede in die area. Heerlik!"

Weskus, Wes-Kaap

Draaihoek Lodge & Restaurant

"Pragtig en uniek in sy eenvoud."

L'Agulhas, Wes-Kaap

Fisant and Tobie

"Pragtige dorp waar 'n mens behoorlik kan ontspan."

Somerset-Wes, Wes-Kaap

Cranberry Cottage

"Ek sou graag nog meer plekke wou sien in daardie omgewing, omdat ek hou van die rustigheid en die plaas atmosfeer."

Bredasdorp, Wes-Kaap

Bredasdorp Gem

"Dit is 'n baie oulike plekkie om te besoek en die see is nie te ver daarvandaan nie. "

Yzerfontein, Wes-Kaap

18 First Avenue

"Ons geniet dit elke keer om daar te kuier. "

Vishoek, Wes-Kaap

@ Twenty Four

"Dis pragtig met heerlike uitsigte en winkels. Heeltemal onderskat omdat dit redelik ver van die middestad is."

Montagu, Wes-Kaap

Keisie Cottages

"Altyd lekker om in daardie omgewing te wees, want daar is baie wat jy kan doen."

Bredasdorp, Wes-Kaap

Old Sam's Cottage

"Dit was my eerste besoek aan hierdie oulike dorp! Ek kom beslis terug!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

141 Highstreet B&B Oudtshoorn

"Lekker geëet en lekker gekuier. Almal in Oudtshoorn is vriendelik."

Greyton, Wes-Kaap

Oewerzicht Farm Cottages

"Die lekkerste staproete gaan doen in die natuurreservaat en die dorpie se rustigheid is alles wat mens nodig het vir 'n lekker afskakel naweek."

Bredasdorp, Wes-Kaap

Bloekomhuisie

"Ek hou van die vriendelikheid die mense in Bredasdorp. Meeste groot supermarkte is daar te kry. Die see is lekker naby."

Plattekloof, Wes-Kaap

Atlantic View

"Goed geleë, naby restaurante en winkels. Sal beslis weer hier tuisgaan!"

Greyton, Wes-Kaap

Owl Lodge

"'n Dorpie met 'n besonderse atmosfeer!"

Prins Albert, Wes-Kaap

Aandrus

"Bekoorlik, dis altyd lekker om weer terug te gaan."

Blad
Blad 1613 - Wys 48361 tot 48390
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang