Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"We think Fishethaven is nearby Hermanus and other places. It is a lovely place to stay."
"Vriendelike mense en 'n heerlike geleentheid om weer die platteland te ervaar. "
"Die Weskus is nie te alle tye van die jaar beeldskoon nie, maar plekke soos Khwa ttu, maak dit mooi."
"Daar is niks fout met die plekkie nie. Ek het net bietjie koud geslaap. Warm winterbeddegoed sou my slaap net meer gerieflike gemaak het."
"Een van ons Top 10 vakansieplekke, en daar is min plekke wat so lekker atmosfeer het. "
"Ek bly gereeld in de Waterkant so die area is vir my bekend en 'n wonderlike blyplek om die eetplekke te geniet en sentraal geleë om die Kaap te ontdek."
"Die tydjie was te kort om die dorp behoorlik te verken Sal moet teruggaan vir meer toeriste uitstappies."
"Die verskeidenheid van goeie restaurante, pragtige natuurskoon en baie om te doen maak Plettenbergbaai ons gunsteling bestemming."
"The views and accessibility to shops, banks, etc. is very convenient. Perfectly located."