Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Knysna, Wes-Kaap

Ocean View Lodge

"Knysna is pragtig en ons sal dit weer besoek."

Paarl, Wes-Kaap

Perle unter der Sonne

"Paarl is 'n pragtige dorp in 'n asemrowende omgewing. Daar is baie om te doen, ons was te kort daar!"

George, Wes-Kaap

Private Self-catering Apartment or Accomodation

"George is mooi en skoon! Sal beslis weer 'n draai kom maak!"

Paternoster, Wes-Kaap

Kairos

"Kan verbeter as toerisme-aantreklikheid indien veiligheid opgeskerp kan word."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

African Sea Breeze

"Was koud toe ons daar was so kon nie lekker die plek verken nie, maar daar is oorgenoeg winkels vir elke smaak."

Stilbaai, Wes-Kaap

19 Uitsigs Street

"Baie lekker rustig en stil."

Pringlebaai, Wes-Kaap

House Doran

"Dit is 'n pragtige kusdorp. Bobbejane kan miskien pla. Hermanus is lekker naby. "

Uniondale, Wes-Kaap

Schulteheim Hotel

"Mooi dorp met vriendelike mense!"

George, Wes-Kaap

42 On Adderley

"Dit is 'n lekker plek."

Greyton, Wes-Kaap

Pinkpaleis

"Dis 'n baie rustige plek met die vriendelikste mense!"

Keurboomstrand, Wes-Kaap

Unit 92 The Dunes

"Heerlike stil strand (vir Julie-maand). "

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

@ Mango's

"Dis 'n baie oulike en vriendelike dorpie."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

@Peaches

"Voel effens onveilig in sekere area. Dus is dit die perfekte location om te stop en te rus. Maklik om petrol te kry en iets om te eet. "

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Jacobsbaai Self-catering

"It's 5 stars if you want to spend your holidays relaxing i.e to escape from stress. It's also nice if you like the beach. It's safe for children, which is nice, as they can do whatever they want to do."

Struisbaai, Wes-Kaap

Trinacria

"Struisbaai is een van ons gunstelingplekke om van die wêreld te gaan vergeet. Dit het beslis die mooiste kus in die hele Suid Afrika en daar is iets baie "magical" aan Struisbaai!"

Jongensfontein, Wes-Kaap

Fonteinhutte Self-catering Apartments

"Beslis 'n moet kuierplek en ek sal dit enige tyd weer besoek. Uitstekende verblyf en kostes is billik. "

Citrusdal, Wes-Kaap

Kunje Guest Farm

"Die ligging is mooi in terme van staproetes, maar in die dorp self is nie veel om te doen nie."

Keurboomstrand, Wes-Kaap

103 The Dunes

"Lieflike strand met branders reg vir swem."

Struisbaai, Wes-Kaap

Plottie

"Mooiste bestemming wat ek nog gesien het in die Wes-Kaap!"

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Maskam Guest Farm

"Kan doen met 'n ordentlike inkopiesentrum."

Paternoster, Wes-Kaap

Bo-Bakkies

"Sal nooit Patrenoster alleen besoek of byvoorbeeld vir 'n 'girls weekend' nie. Diefstal is 'n probeem."

Durbanville, Wes-Kaap

Wine Country Cottage

"Durbanville is baie spesiaal."

Hermanus, Wes-Kaap

The Gallery Studios & Apartments

"Netjiese en rustige dorp buiteseisoen."

Blad
Blad 1666 - Wys 49951 tot 49980
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang