Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Paarl is 'n pragtige dorp in 'n asemrowende omgewing. Daar is baie om te doen, ons was te kort daar!"
"George is mooi en skoon! Sal beslis weer 'n draai kom maak!"
"Was koud toe ons daar was so kon nie lekker die plek verken nie, maar daar is oorgenoeg winkels vir elke smaak."
"Voel effens onveilig in sekere area. Dus is dit die perfekte location om te stop en te rus. Maklik om petrol te kry en iets om te eet. "
"It's 5 stars if you want to spend your holidays relaxing i.e to escape from stress. It's also nice if you like the beach. It's safe for children, which is nice, as they can do whatever they want to do."
"Struisbaai is een van ons gunstelingplekke om van die wêreld te gaan vergeet. Dit het beslis die mooiste kus in die hele Suid Afrika en daar is iets baie "magical" aan Struisbaai!"
"Beslis 'n moet kuierplek en ek sal dit enige tyd weer besoek. Uitstekende verblyf en kostes is billik. "
"Die ligging is mooi in terme van staproetes, maar in die dorp self is nie veel om te doen nie."
"Sal nooit Patrenoster alleen besoek of byvoorbeeld vir 'n 'girls weekend' nie. Diefstal is 'n probeem."