Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Een van my gunsteling plekke in Suid Afrika. Lieflik, stil, lekker drafpaaie en asemrowende sonsondergange. Beste plek om uit die stad te ontsnap."
"Hermanus sal ons altyd na aan die hart bly, lekker wandelroetes langs die see."
"Baie goeie rusplek en oornagblyplek. Pragtige natuur - die rustigheid van die Karoo word hier spesiaal ervaar."
"Pringlebaai is 'n lieflike kusdorpie. Baie rustig, 'n plekkie om weer jou batterye te herlaai. Inwoners boeregasvry."
"Rustige plekke waar mens nog die stilte ervaar al beweeg jy tussen ander besoekers."
Mosselbaai Gholflandgoed, Wes-Kaap
@ Mario's"Ek is self nie 'n gholfspeler nie, maar ek is seker gholfspeler sal dit baie gerieflik vind om in die landgoed oor te bly."