Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Mosselbaai is 'n pragtige plek met baie vriendelike inwoners."
"Pragtige plek. Sal weer besoek daar wil aflê gedurende somer of herfs miskien. Miskien ook langer wil oorbly."
"Hartenbos is en bly die heerlikse vakansie vir ons. Sien uit na nuwe verwikkelinge in Hartenbos. "
"L'Agulhas is 'n baie aangename plek om te kuier veral buite seisoen. Baie aktiwiteite om dit aangenaam te maak. Die mense is ook baie vriendelik."
"Lekker stil omgewing met baie lekker staproetes en sentraal genoeg om orals uit te kom."