Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Paternoster, Wes-Kaap

Jongnooientjiesfontein

"Awesome, stunning plekkie! Rus en vrede vir die siel!"

Paarl, Wes-Kaap

Grapevine Guesthouse

"Paarl is amazing, gaan definitief weer terug!"

Clanwilliam, Wes-Kaap

De Pakhuys

"Ons het paar inkopies gedoen in Clanwilliam en die diens was baie goed."

Napier, Wes-Kaap

Napier All Sorts

"Baie interessante winkeltjies en omgewing."

Clanwilliam, Wes-Kaap

A Red Teapot

"Behalwe vir die hitte is dit 'n lekker rustige plek."

Paarl, Wes-Kaap

Ladera Vista

"Ons is mal oor die Paarl. Sal altyd soontoe gaan as ons in die Kaap is."

Yzerfontein, Wes-Kaap

174 Atlantic Drive - Original

"Goeie uitsig. Winkels te min. Lekker rustige omgewing."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Black Horse Suites

"Vir iemand wat nie van wyn en berge hou nie kan dit dalk nie lekker wees nie."

Sedgefield, Wes-Kaap

40 Montage Village

"Baie lekker rustige dorp met baie aktiwiteite en baie sentraal geleë t.o.v. George en Knysna."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Anna Sophia Cottages

"Oulike dorp. Baie nostalgie aan die ou dae."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Beautiful in Beaufort

"Het 'n gunsteling plek vir oorbly geword te danke aan stil en veilige gastehuise net af van die hoofpad (N1). Pas ons goed, veral met Johannesburg na Kaapstad reis."

Wilderness Heights, Wes-Kaap

Wilderness Metanoia

"Baie rustig, maar wel naby al die toerisme-bestemmings."

Paternoster, Wes-Kaap

A & A Self Catering

"As a tourist destination there is nothing to experience. It is a fishing town. We came to relax and eat lots of crayfish which we did."

Hermanus, Wes-Kaap

Anha Casa Guest House

"Saterdagoggend se mark by Hermanuspietersfontein is puik!"

McGregor, Wes-Kaap

Miss Milly Folly

"McGregor is 'n pragtige dorpie wat te voet verken moet word: die strate met oulike winkeltjies asook die aangrensende natuurreservaat. Ons vertrou dat McGregor nie sal uitbrei om gekommersialiseer te word nie. McGregor sien ons spoedig weer, hopelik in die winter!"

Albertinia, Wes-Kaap

7 Mill

"Oulike plekkie."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

West Coast Eagle's Nest

"Lambertsbaai is die ideale plek om waarlik van die stad weg te breek. Besoek gerus die Muisbosskerm en gaan kyk na die Malgasse op die eiland. "

Prins Albert, Wes-Kaap

Brakdakkie Guest Cottages

"Baie netjies, skoon en veilig. Baie om te doen ook baie stil. Ons het heerlik gekuier en sal definitief ons vriende vertel van Prins Albert. Die Showroom was 'n groot verassing en ons was baie gelukkig om 'n Jak de Prieter vertoning daar te sien."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Oceans Hotel

"Baie lekker in verlede by Perna-Perna en Hartenbos Inn gebly. Goeie weer en pragtige strande. "

Hartenbos, Wes-Kaap

Die Heuwels 14

"Afrikaans, vriendelik, gasvry en fantasties!"

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Aan de Voortrekker

"Ete by Karoo Deli was 'n besonderse ervaring!"

Fresnaye, Wes-Kaap

Sundown Manor

"Fresnaye is close to all the amenities of Sea Point."

Clovelly, Wes-Kaap

Sand Studio

"Clovelly self is baie klein met baie min om kinders mee besig te hou."

Fresnaye, Wes-Kaap

Maartens Guest House

"Fresnaye offers easy access to all the surrounding tourist sights."

Helderberg, Wes-Kaap

Oceanview 1205

"Puik vakansiebestemming."

Blad
Blad 1987 - Wys 59581 tot 59610
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang