Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Kasteelberg Country Inn & Bistro

"Baie mooi dorpie en sal beslis weer daar kom kuier."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Squirrel & Vine

"Stellenbosch het meer as net sy wynplase. Die dorp het baie interessante eetplekke, kuns en die Botaniese tuine is 'n moet."

Hermanus, Wes-Kaap

The Whale on Main B&B

"Gaan kuier gerus op Hermanus. Dit is pragtig!"

Paternoster, Wes-Kaap

Sailor’s Cottage

"Inligtingsentrum/toerismekantoor. Ons moes rondvra vir besienswaardighede en eetplekke."

Velddrif, Wes-Kaap

41 Port Owen

"Benodig 'n winkel wat later as 9 toemaak vir daai vergete items."

Wildernis, Wes-Kaap

On the Water @ Pirates Creek 8

"Wildernis is beeldskoon en een van die mooiste plekke in die wêreld."

Tulbagh, Wes-Kaap

Fisaasbos se Huis

"Peaceful and interesting town."

Yzerfontein, Wes-Kaap

16 Mile No 19

"Die plek is baie skoon en netjies en die mense is ook vriendelik. Die atmosfeer was lekker daar."

Hermanus, Wes-Kaap

The Potting Shed Self-catering

"Great place for a vacation."

Paarl, Wes-Kaap

Picardie Guest Farm

"Daar is redelik baie dinge om in Paarl te doen, en moenie van die wynproe vergeet nie! Baie staproetes, en die Afrikaanse Museum- en monument sowel as Paarl Rock is iets om te besoek."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Blaauw Cottage

"Lovely little restaurants and bars and the people are so friendly."

Struisbaai, Wes-Kaap

Tuinwoonstel

"Baie lekker vir uitspan en lekker kuier- en rondloopplekke."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Wagon Wheel Country Lodge

"Beaufort-wes is 'n goeie oorslaapplek as jy op pad is na Kaapstad vanaf Pretoria. Die 4Sheep restaurant is wonderlik en daar is mooi geboue. Verder is daar nie veel meer om te doen nie."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

C-SPOT

"Baie oulike dorpie."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

A Bit of Home

"De Vette Mossel en Elvis Brew is 'n besoek werd."

Witsand, Wes-Kaap

Barnacles

"Sal definitief weer besoek."

Kaapstad, Wes-Kaap

Azure 6

"Kaapstad is 'n mooi plek."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Nautilus Self-Catering Accommodation

"For a dinner option please give JP's Grill and Bistro a try. Was a really awesome plate of food. Might need to book."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Karoo Heart

"Beaufort-Wes is 'n mooi dorp op sy eie en ek sal graag weer terugkeer."

Kaapstad, Wes-Kaap

M2T Guest House

"Cape Town is one of the wonders of the world. The beaches, mountains and all - it's the best city in South Africa."

Kleinmond, Wes-Kaap

Le Reve

"Pragtige dorpie met alles wat jy nodig het. 'n Baie lekker plekkie om weg te breek en te ontspan."

De Rust, Wes-Kaap

Die Huisie

"A real Gem in the Karoo."

Agulhas, Wes-Kaap

Ospray House

"Our plan is to retire in the area."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Herehuis

"Karoo Nasionale Park is mooi vir 'n dagbesoek."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Beach Ruhls

"Great small town with lovely beaches could have more things to do in their own area but to relax and get away and drive around and have some nice places to eat it’s perfect."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Tweede Wind

"Goue plek is ontdek vir die toekoms!"

George, Wes-Kaap

C Flat

"Netjiese en oulike dorp met vriendelike mense. Goed geleë."

Merweville, Wes-Kaap

Die Ou Winkeltjie

"Was lekker om al die plekke waar Die Boekklub geskiet is te besoek. Bietjie afgeleë van die hoofroetes, maar was beslis die moeite werd om dit te besoek."

Blad
Blad 848 - Wys 25411 tot 25440
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang