Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Paternoster, Wes-Kaap

Sea Castle 2

"Ek is mal oor Paternoster. Dit is my "happy place"."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Beach @ 100 meter

"Dit is die plek om te wees."

Paternoster, Wes-Kaap

Not available

"Restaurante om van te kies en keur."

Paternoster, Wes-Kaap

Dune Ridge Cottage

"Very peaceful town, always felt safe."

Stilbaai, Wes-Kaap

Die Hawehuis

"'n Kusdorp waar netheid, 'n skoon omgewing en omgee vir ander, nog tel. Wil so leef."

Bonnievale, Wes-Kaap

Lavender Cottage

"Bonnievale is geleë in 'n baie mooi omgewing met mooi omliggende berge, die rivier en 'n hele aantal wynplase."

Stanford, Wes-Kaap

The Little Sanctuary

"Lots to do, beautiful walks and welcoming people at the local restaurants and shops."

Tulbagh, Wes-Kaap

Citrus Self-catering Apartment

"Quaint and well maintained town with lots of beautiful historic buildings to admire."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Quiver Tree Self-Catering Apartments

"Stellenbosch is uit die hemel. Dit is veilig, skoon en baie goed versorg. Dit is die perfekte area vir enige persoon met 'n lus vir lewe."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Splashing Waves @ The Dunes Resort

"Laat my dink aan my kinderdae ongelooflike mooi area. Heerlik."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

@ Mango's

"Interesting town."

Gansbaai, Wes-Kaap

Belle's Cove

"Baie lekker dorpie! Word 100% aanbeveel."

Hermanus, Wes-Kaap

Le Whale

"Baie ouer mense wat daar woon. Maar heel rustig."

Kaapstad, Wes-Kaap

Blyville-A

"Ek gaan slegs soontoe indien ek daar besigheid moet doen."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Thorn Tree

"Kaapstad bly een van ons gunsteling bestemmings."

Sedgefield, Wes-Kaap

Island Cottage

"Lekker sentraal geleë tussen dorpe soos Wilderness en Knysna."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Weskus Hokkie

"First time for us but as all towns as soon as a foreign vehicle is spotted the street beggars hound one. A visit to the doctor gives one peace of mind should one be required, tourist information was very helpful and friendly and the local supermarket provides all ones food requirements. I'm told the time to be there is during the Snoek run."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Ocean View

"Lambertsbaai het 'n klein vissershawe, maar die dorp is gewild en die see so blou. Daar is heerlike eetplekke en klein winkels wat besoek kan word. Dit sal altyd 'n uitstekende vakansiebestemming wees. 'n Mens kan lang ente langs die see stap met fantastiese uitsigte."

Tulbagh, Wes-Kaap

By Oude Tol Farm Bougain Villa

"Daar is verskeie wynkelders wat besoek kan word, asook museum wat die aardbewings in Tulbagh met foto's beskryf. Daar is ook vrugteplase wat besoek kan word, met pere en appels wat uitvoer-gehalte is."

Duyker Eiland, Wes-Kaap

Beachtique

"Baie stil met nie baie mense en verkeer nie. Daar is 'n verskeidenheid voëls in die area."

Bredasdorp, Wes-Kaap

Carneddie Cottages

"Foto's is baie bedrieglik."

Sedgefield, Wes-Kaap

Sedge Cottage

"Quaint town and fantastic Saturday market!"

Uniondale, Wes-Kaap

Potjiesrivier Selfsorg Akkommodasie

"Is daar 'n gemeenskapsprogram in plek om die behoeftes van kinders aan te spreek?"

Knysna, Wes-Kaap

Paradise on Ridge

"Baie vakansiegangers en aantreklikhede met die heerlikste weer en klimaat."

Kaapstad, Wes-Kaap

Bakboord

"My gunsteling vakansiebestemming."

Merweville, Wes-Kaap

Karoo Vreugde

"Mooi rustige klein dorpie. Enige iemand kan gerus gaan kyk. Mense is vriendelik en hulpvaardig. Lekker ontbyt by die Boekklub-koffiewinkel."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Paradijs Sig

"Rustige dorp waar jy lekker kan ontspan en tog is daar alles wat jy nodig het - van 'n Spar tot verskeie koffiewinkels en Rosemead bakkery met heerlike gebak. Ook verskeie restaurante. Lieflike lang strand. Mens kan lekker ver stap langs die see!"

Blad
Blad 849 - Wys 25441 tot 25470
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang