LekkeSlaap blog
Kategorie:
Die LekkeSlaap-span se Top-Valentynswegbreke
Soos gesien op Maroela Media. Of ons dit nou wil erken of nie, die meeste van ons is heimlik romanties en droom alte lekker daarvan om ’n afgeleë huisie in die woud of ’n luukse bosveld-lodge met ’n spesiale persoon te deel. So, van sakpas-opsies tot eersteklasbestemmings, laat die LekkeSlaap-span se top-idees vir romantiese wegbreke […]
Explore the Gems of Cape Town’s Leafy Southern Suburbs
Yes, yes, we all know that Cape Town is one of the most renowned tourist destinations in the world: we have the ever so popular Table Mountain, Clifton’s beaches, Robben Island, the V&A Waterfront, you name it. But are you clued up on the countless hidden gems in the Mother City’s more peaceful suburbs? You […]
10 Dorpies wat jy móét besoek
Suid-Afrika se kleiner dorpies is wat ons land werklik mooi maak en waar die ware pret skuil. Kom verdwaal in die geskiedenis, proe ’n verskeidenheid disse, lê op die strande en verken roetes eie aan die Suid-Afrikaanse natuurskoon in dié tien besonderse dorpies. 1. Wakkerstroom, Mpumalanga Wakkerstroom, wat soms die juweel van Mpumalanga genoem word, […]
Kwa Maritane: The jewel of the Pilanesberg National Park
South Africa is known for its vastly different landscapes and the Pilanesberg region in the North West is definitely one of the jewels in the Rainbow Nation’s crown! LekkeSlaap exchanged Cape Town and the south-eastern wind for a wild weekend in the north, where winter was indeed not coming any time soon. At 55000 hectare, […]
Só lyk vet pret in Plett
Soos gesien op Maroela Media. Dis die tweede week van die nuwe dekade en op my kalender is die woord “Plettenbergbaai” in groot letters neergepen. LekkeSlaap het ’n bietjie gaan loer waarin die gewildheid van dié kusdorp steek. Daar is min dinge so opwindend soos die afwagting op ’n vakansie by die see, veral as […]
Sutherland: ’n Naweek tussen die Karoo-sterre
Op die Roggeveld-platorand skuil ’n piepklein dorpie met ’n hart so groot soos die hemelruim. Sutherland is beslis meer as ’n navorsingsteleskoop en asvaal, sneeubedekte vlaktes. Hiér ken almal mekaar en besoekers word met egte Karoo-gasvryheid verwelkom. As iemand met ’n liefde vir letterkunde, geskiedenis en die natuur, wou ek Sutherland nog altyd besoek en […]
Our Stay at the Orange River Rafting Lodge
A couple of years ago I spent one of the best weeks of my life on the mighty Orange River. I vividly remember the hot summer days paddling on the river, the delicious and well-deserved lunches on our midday stops, the not-so-easy second half of rafting after lunch and evenings beneath the stars! It was […]
LekkeSlaap vind die Karoo-hemel by Wildehondekloof
Die Karoo het nou maar net sy manier om ’n mens weer mens te laat voel. Dis asof die oop vlaktes en die groot niet jou weer aan die dink sit ─ nie soos in die stad waar jou warrelwindgedagtes tussen die wolkekrabbers gaan vassteek en die getoeter en rumoer jou denke onhoorbaar demp nie. […]