Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Deja-vu Paternoster"Die plek sal my weer sien! Een vir die boeke. Ongelooflike plek en so mooi..."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Maartblom Gastehuis"Beautiful, serene, noiseless, lovely place to visit to get away from the busy lives we normally lead."
Van Riebeeckstrand, Escape From Cape Town
14 Penguin Place Melkbosstrand"As die water net nie so vrek koud was nie, was dit die beste plek op aarde!"
Barrydale, Escape From Cape Town
Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub"'n Rustige en vriendelike plek."
Blouwater Bay, Escape From Cape Town
Saldanha Bay View - Parker Crescent"Die kuier was so wonderlik rustig, omdat die see so naby is, was 'n bonus, ons twee pensionarise kon die lang stap-strande so geniet."
Port Owen, Escape From Cape Town
Casa Boon 25"Lieflike natuur, omgewing en mense sal definitief teruggaan vir n "weersiens"."
Voëlklip, Escape From Cape Town
303 7th Street"Hermanus en Voelklip is 'n pragtige bestemming en ek sal dit enige tyd aanbeveel."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Fred's Place"Sal Yzerfontein enige tyd aanbeveel as 'n plek om vakansie te gaan hou. Stil rustige plek met vriendelike mense. Het heerlik gekuier. Weer was perfek."
Swellendam, Escape From Cape Town
Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation"Lieflike plattelandse dorpie met oulike winkeltjies, heerlike koffiewinkels en restaurante. Sal enige tyd wil teruggaan."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Ou Werf"Naby genoeg aan die see dorpe om te verken, maar, ver genoeg om uit die vakansie malheid te wees."
"Die Paarl Vallei is pragtig. Daar is hordes wyn plase, party binne in die dorp. Die taal monument en De Villiers (DV) sjokolade is die moeite werd om te besoek."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Accommodation @ Sea Trader"Asemrowend mooi en die mense baie vriendelik."
Arniston, Escape From Cape Town
16 on Main"Arniston het my aangenaam verras. Sal verseker weer daar verby gaan. Die uitstappie na die grot was een van die hoogtepunte."
Robertson, Escape From Cape Town
Vigne Cottage"Gaan besoek die Birds Paradise. Robertson en al die dorpies en wynplase bied so baie. Onmoontlik om verveeld te raak."
Port Owen, Escape From Cape Town
The Liferboat"Die voordeel van Port Owen is dit bied 'n volledige pakket, is naby klomp dorpe, Langebaan 40 km ver, St Helena 20 km, Vredenburg 20 km, Paternoster 35 km, Dwarskersbos 15 km, Jacobsbaai 28 km, Saldanha 30 km, so jy kan elke dag na 'n ander kusdorp ry en alles besigtig en al die eetplekke toets."