Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Die Boord, Escape From Cape Town
Rhodes Lodge"Just outside the CBD of Stellenbosch close to all facilities."
Kleinbaai, Escape From Cape Town
Great White Accommodation"Good travel destination to get away from the crazy city life."
Port Owen, Escape From Cape Town
Le Marina Bed and Breakfast"Unfortunately Port Owen offers no activity other than a river cruise, but it's a good "base" for visiting the West Coast."
Greyton, Escape From Cape Town
Little Oak Cottage"Greyton is stil en baie plattelands. Die perde in die strate, markte op Woensdae en Saterdae en lieflike klein winkeltjies maak dit 'n great bestemming. Die restaurante is baie goed, veral Abbey Rose en 1854, maar hulle kan so bietjie duur wees. Die hele besoek was absoluut elke sent werd!"
Montagu, Escape From Cape Town
Montagu Springs"Montagu is 'n baie rustige dorp. Daar is baie plekke naby om te besoek en dinge om te doen."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Stoney House"Well managed with good shopping facilities. Appreciated the litter free environment and beaches very much."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Old Oak Manor"A destination to add to your trip to the Cape. "
Kleinmond, Escape From Cape Town
Lekkerus"Kleinmond is 'n baie veilige omgewing met lae misdaad waarvan ons bewus is. Die infrastruktuur is in 'n goeie toestand en die kus bied baie vir die besoeker. Dit is sentraal geleë, maar sonder die gewoel van Hermanus of die Kaap. Dit het goeie verbindingsroetes na weste, ooste en noorde. 'n Winkelsentrum en vulstasie sorg vir die nodige koopbehoeftes."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Annie's"Baie lekker plek. Ek en my familie het die langnaweek terdeë geniet aangesien dit ons eerste keer in die plek was."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Gansbaai is 'n gesellige dorp. Dit voel glad nie soos 'n toeristebestemming nie. Franskraal en De Kelders voel meer so a.g.v. die vakansiehuise. Gansbaai het meer gevoel soos 'n dorp met hul "locals", maar dit maak nie mens se ervaring enigsins sleg nie. Ons het wel baie lank gewag vir ons kos by 'n spesifike restaurant, maar die kos was die moeite werd. Die ander plek waar ons loop eet het, was weer baie vinnig met net net sulke heerlike kos, so Gansbaai met sy verblyf en restaurante kan vir enigiemand aanbeveel word."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Potting Shed Self-catering"Hermanus is a beautiful place and so peaceful."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sea Shack"Lekker klein plattelandse dorpie met groot karakter! Altyd 'n besoek werd."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Moreson Manor"A "get-away-from-it-all" place with good restaurants. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Jannie se huis"We have always been happy whenever we stayed in Yzerfontein. We make it our yearly holiday destination. The people are also very friendly."
Port Owen, Escape From Cape Town
Laaiplek Hotel"Lyk na 'n lekker plekkie om vir 'n paar dae te gaan ontspan en batterye te herlaai."
Robertson, Escape From Cape Town
Charlies Place"In Robertson en omgewing is baie om te doen en te sien, jy kan dit beslis nie in een naweek doen nie."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Tidal Pools Self-catering Apartments"'n Absolute weggesteekte juweel."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Patryskraal Farm Cottage"Netjiese dorp, sentraal vir baie besienswaardighede."
Paternoster, Escape From Cape Town
Seekat on Malmok"Lief Paternoster , sal enige dag daar wil aftree. Mense in Paternoster is uniek."
De Hoop Nature Reserve, Escape From Cape Town
Aloe Cottage"Dit kort meer verskeidenheid van wild en nie net bokke, volstruise en paar zebras nie. Natuur was andersins baie mooi, veral langs die kus. "