Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5186 reviews.
"Pragtige gebied met sy bome en berge. Baie besienswaardighede en eetplekke in omgewing. "
"Enigste ding is die verkeer wat so effens druk is omdat daar net een roete in en uit is."
"Sandton City en Monte Casino is in die omgewing en dit verseker dat dit 'n toeristebestemming is, veral met Mandela Square. Almal sal dit wil besoek, baie goeie restaurante en inkopie geleenthede."
"Dit bied alles vir die toeris en die plaaslike inwoners. Genoeg besienswaardighede en genoeg aktiwteite om enigeen vir 'n lang tyd besig te hou en om aan elkeen se behoeftes te voldoen."
"Ons ken die area baie goed en daar is baie eetplekke. Die Stoep is 'n absolute moet en ons het weereens baie lekker daar gekuier."
"The fact that almost everything is easily accessible, the West Rand contributes a fortune to SA's tourism and is worth the visit. "