Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Kruger National Park South

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South

Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.

Marloth Park, Kruger National Park South

Rustevre

"Dit was 'n wonderlike ervaring. Ons sal Marloth Park beslis weer besoek. "

Marloth Park, Kruger National Park South

Maroela Chalets

"Unieke dorpie met wild wat rondloop. Goeie restaurante by die rivier. Lekker naby die Krugerwildtuin!"

Marloth Park, Kruger National Park South

Green Kruger Lodge

"Ruim en rustig! Die ontvangs by die swembad was nie so vriendelik nie ... restaurante nie altyd op standaard nie."

Marloth Park, Kruger National Park South

Pemba Lodge

"Puik geleë naby die Krugerwildtuin."

Marloth Park, Kruger National Park South

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis

"Marloth Park bied alles wat jy benodig. Sou graag meer inligtingstukke by die inkopiesentrum of elders beskikbaar wou hê sodat 'n persoon nie oningelig is nie. Die mense is vriendelik en behulpsaam. "

Marloth Park, Kruger National Park South

Manzis Paradise

"Uitstekend geleë: in die hartjie van die bosveld, teenaan die Kruger Wildtuin en reg langs die Krokodilrivier."

Marloth Park, Kruger National Park South

Giraffe Plains Self-catering House

"Die mense kan gerus aan die vulstasies wat eers 7 uur in die oggend oopmaak aandag gee . As 'n mens wildtuin toe wil gaan en nie die vulstasie voor 7 uur oop kry nie, is dit 'n teleurstelling, veral as jy nie geweet het nie. Verder is dit werklik die moeite werd."

Marloth Park, Kruger National Park South

Serenity Du Bois Lodge

"Marloth Park is a great place to visit if you want to view game!"

Hectorspruit, Kruger National Park South

Buffalo Hotel

"Hectorspruit is naby aan die grenspos wat dit 'n uitstekende oornagplek vir reisigers maak."

Marloth Park, Kruger National Park South

Die Hartbeeshuisie

"Net een woord vir Marlothpark: asemrowend."

Marloth Park, Kruger National Park South

Elephant-House

"Just love Marloth Park. Place to find you soul."

Marloth Park, Kruger National Park South

Vuurvliegie en Sonbesie

"Jabula Restaurant is beslis die plek om te gaan eet."

Marloth Park, Kruger National Park South

De Gastehuysje

"Vir enigiemand wat van die bosveld hou is dit hemel op aarde en die toeganklikheid van daar na die suidelike gedeelte van Kruger Wildtuin is 'n bonus."

Marloth Park, Kruger National Park South

Oppidraai

"Net jammer ek kon nie my hondekinders saambring nie, maar dit was heerlik en oulik om die bokkies te voer. Ek wens ek kon die naweek teruggaan. Personeel by die hek was baie vriendelik en behulpsaam."

Marloth Park, Kruger National Park South

3875 Eagle

"Marlothpark is lieflik, waarlik bosveld."

Marloth Park, Kruger National Park South

Ruslekka

"Baie mooi en rustig. Hoop hulle kry genoeg reën dat die plantegroei weer kan herstel. Kan sterk aanbeveel word."

Marloth Park, Kruger National Park South

Die Hartbeeshuisie

"Maak asseblief die paaie meer toeganklik vir normale voertuie!"

Marloth Park, Kruger National Park South

McGregor Blue

"Dis 'n pragtige plek, maar ons is twee keer deur sekuriteit gewaarsku oor veiligheid. Eerste keer toe ons afgepak het en die tweede keer toe ons laatmiddag gaan stap het. Blykbaar is die misdaadsituasie nog nie onder beheer nie. "

Marloth Park, Kruger National Park South

De Bruine Huis

"Perfect for visiting the Kruger NP."

Marloth Park, Kruger National Park South

Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis

"Mooie uitvalsbasis voor, met name, bezoek aan het Krügerpark, ook voor langdurig verblijf. Zijn voldoende winkels voor dagelijkse behoefte en ook restaurants voor een avondje uit. Wat ons betreft, stak het Jabula restaurant er boven uit. Een min-puntje: sommige "wegen" in het park zijn van een slechte kwaliteit. Een weandeling langs het hek bij de Crocodile River moet zeker worden gedaan met een stop bij het Ämazing River View restaurant."

Marloth Park, Kruger National Park South

Eden Safari Country House

"Deurloop van werkers (voetgangers) is kommerwekkend. "

Marloth Park, Kruger National Park South

BushBaby

"Wonderlik om in die natuur te wees en tussen die diere."

Marloth Park, Kruger National Park South

Buffalo Chalets Marloth Park

"Die tuisnywerheid in Marloth Park het die lekkerste koeksisters en die eienaar is baie vriendelik. Gerrie by Fine and Country is ook baie vriendelik en 'n groot bron van inligting oor die area sowel as eiendom beskikbaar in Marloth Park. "

Page
Page 105 - Showing 3121 to 3150

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers