Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Wes-Kaap
4.6/5

Lees regte resensies van Wes-Kaap van 38192 geverifieerde gaste.

Indien jy Wes-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wes-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wes-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Western Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wes-Kaap akkommodasie

14281 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 880
per nag, vir 2 mense

Beausoleil bied 'n romantiese wegbreek met sjarme in Bonnievale in die Breederiviervallei. Die gastehuis bied 'n k...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Troeteldiere op versoek
Vanaf
Vanaf R 1 880
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf R1 099
R 1 099 R 715
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 099
R 1 099 R 715
per nag (plek vir 2)

Ria's Rest Self Catering Cottage is 'n bekoorlike woonstel in die eilandbewarea in Sedgefield. Dié ekosisteem is in...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Troeteldiere op versoek
Vanaf R1 099
R 1 099 R 715
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 3)

Squirrel & Vine is 'n privaat, volledig toegeruste woonstel met lugversorging en 'n rugsteunkragstelsel vir beurtkr...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Self-inklokstelsel
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 3)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Saxon River Huisie Ini Bos is 'n knus houtkothuis net 14 km buite Albertinia. Dit is ideaal vir gaste wat op soek i...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Groot Vyf
Gratis kansellasie
Troeteldiere op versoek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 4)

Pearl of the Paarl

Selfsorg in Paarl, PaarlWes-Kaap
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 4)

Pearl of the Paarl bied selfsorgverblyf wat spog met 'n sentrale ligging in die suide van die Paarl, net langs die ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Bosstaproete
Fietsry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 790
per nag (plek vir 4)

'n Gatvol

Selfsorg in Heroldsbaai, HeroldsbaaiWes-Kaap
Vanaf
R 1 790
per nag (plek vir 4)

'n Gatvol is in Heroldsbaai geleë en bied slaapplek aan 2 gaste. Die woonstel se uitstaande kenmerk is die asemrowe...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 790
per nag (plek vir 4)

Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 760
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 760
per nag (plek vir 6)

On the Rocks 2 is 'n vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Mosselbaai wat na die see front. Die streek is gewild v...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Groot Vyf
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 760
per nag (plek vir 6)

Vanaf R4 800
R 4 800 R 4 320
per nag, vir 8 mense

Jack's Place

Selfsorg in Bredasdorp, BredasdorpWes-Kaap
Vanaf R4 800
R 4 800 R 4 320
per nag, vir 8 mense

Jack's Place is 'n opgeknapte plaashuis naby Bredasdorp in die lieflike Overbergstreek. Die huis is in 'n omheinde ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Kanovaart
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R4 800
R 4 800 R 4 320
per nag, vir 8 mense

Vanaf R600
R 600 R 510
per nag, vir 2 mense
Winteraanbod 15% af!

Kiewietjie Cottages

Selfsorg in Myoli Strand, Myoli StrandWes-Kaap
Vanaf R600
R 600 R 510
per nag, vir 2 mense

Kiewietjie Cottages is in die kusdorpie Sedgefield, tussen George en Knysna geleë en is langs die bekende Tuinroete...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R600
R 600 R 510
per nag, vir 2 mense

Vanaf R600
R 600 R 480
per nag (plek vir 2)
Langtermyn-verblyf 20% af!
Vanaf R600
R 600 R 480
per nag (plek vir 2)

Faodail Guest House is 'n gerieflike selfsorghuis in Velddrif, 'n klein dorpie aan die Weskus. Verblyf word in 2 e...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R600
R 600 R 480
per nag (plek vir 2)

Toer vanaf die stadsliggies van Kaapstad na die geel Canola-velde van Caledon. Reis deur die rowwe landskap op pad na Piketberg, of die kronkelpad langs Gordonsbaai se blou horison. Ontdek die pêrel van Paarl en die lemoene van Citrusdal. Proe die Boland se wyn en die Weskus se bokkoms. Ry die skilderagtige...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang