Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
236 lekke plekke om te bly
Damn Caravan @ Fairview Estates is op die Fairview Estates geleë, naby Fouriesburg op die grens van die Vrystaat en...
De Rust Farm Cottage @ Fairview Estates is op die Fairview Estates geleë, naby Fouriesburg op die grens van die Vry...
SANParks Glen Reenen Rest Camp is in die Golden Gate Highlands Nasionale Park teen die voorheuwels van die Malutibe...
Kingsbrook Pods is 12 km buite Clarens langs die Ashrivier geleë en bied unieke en bekoorlike selfsorgverblyf in 2 ...
Rosinasdal Gaste Plaas bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n werkende plaas, 14 km vanaf Fouriesburg en sowat 25 km...
SANParks Highlands Mountain Retreat is in die Golden Gate Highlands Nasionale Park aan die voet van die Malutiberge...
Lesoba Guest Farm is in die oostelike Vrystaat tussen Clarens en Fouriesburg. Dit is ideaal vir voetslaners, natuur...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer