Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
241 lekke plekke om te bly
Die Fouriesburg Country Inn is in 1892 gestig en bied gemaklike verblyf in 'n plattelandse hotel wat in die klein O...
Peerboom Gastehuis is in 1894 gebou en bied gehalteoornagverblyf in Fouriesburg net 9 km vanaf die Lesotho Caledons...
Camelroc Guest Farm
Camelroc Guest Farm is sowat 10 km vanaf Fouriesburg. Dié skouspelagtige dorpie is naby die Lesotho-grens geleë. V...
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm is 'n ruim selfsorg-gerestoureerde plaashuis wat gedeeltelik van sandsteen...
The Field Cottage @ Mont Plaisir Guest Farm is 'n bekoorlike selfsorgverblyf met 'n grasdak, wat van sandsteen gebo...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer