Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
239 lekke plekke om te bly
De Kamp Gasteplaas en Trou Venue
De Kamp Gasteplaas en Trou Venue skuil teen 'n heuwel by 'n eeue oue Bloekombos tussen die golwende Hoëveld-vlaktes...
Cayley Mountain Resort in die Drakensberge spog met 'n uitsig op Cathkin-piek en die Champagne Castle-bergreeks. Di...
Mooirand Damhuis is op die oewer van 'n dam op 'n plaas tussen Frankfort en Reitz. Die area het verskeie buitelugak...
Clivia Hill is geleë langs die Bell Park Dam in die sentrale Drakensberge se Sjampanjevallei in KwaZulu-Natal, en b...
Synchronicity is 'n bekoorlike huis in Cathkin Park en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n panoramiese u...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer