Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
477 lekke plekke om te bly
Makisaki is nabygeleë aan die Albatros-strand in Wavecrest, Jeffreysbaai, Oos-Kaap. Hierdie omgewing is bekend vir ...
At Home on the Beach
At Home on the Beach is ’n gerieflike selfsorgwoonstel in ’n kompleks in Jeffreysbaai wat na die strand front. Daar...
Life on the Canals is 'n veilige, veilige en idilliese vakansiehuis geleë in Jeffreysbaai, bekend onder branderplan...
Brandersig 20 is 'n selfsorgvakansiehuis wat in 'n veilige kompleks oorkant die gewilde Supertubes in Jeffreysbaai ...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer