Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Jeffreysbaai
4.6/5

Lees regte resensies van Jeffreysbaai van 1352 geverifieerde gaste.

Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jeffreysbaai akkommodasie

478 lekke plekke om te bly

Sien kaart









22 on Pou

Selfsorg in Astonbaai,  AstonbaaiJeffreysbaai
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 8 mense

22 on Pou

Selfsorg in Astonbaai, AstonbaaiJeffreysbaai
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 8 mense

22 on Pou bied verblyf in die kusdorpie, Astonbaai net buite Jeffreysbaai en die Marina Martinique. Die perseel is ...

Braaiplek
Speletjieskamer
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Speletjieskamer
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 8 mense

Vanaf
Vanaf R 1 715
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 715
per nag, vir 2 mense

The Mandyville is in die pragtige kusdorp, Jeffreysbaai geleë. Dié gastehuis se verblyf het unieke temas, asook pri...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 715
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense

Soul Searchers Beach Lodge bied gerieflike oornagverblyf in Wavecrest, Jeffreysbaai. Die perseel het 'n ongelooflik...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense

Spekboom

Selfsorg in Kabeljous,  KabeljousJeffreysbaai
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 6 mense

Spekboom

Selfsorg in Kabeljous, KabeljousJeffreysbaai
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 6 mense

Spekboom bied gerieflike verblyf aan 6 gaste in die rustige woonbuurt Kabeljous in Jeffreysbaai. Hierdie bekoorlike...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 6 mense

Vanaf R1 850
R 1 850 R 740
per nag, vir 4 mense

Marina Sands 13A

Selfsorg in Marina Martinique, Marina MartiniqueJeffreysbaai
Vanaf R1 850
R 1 850 R 740
per nag, vir 4 mense

Marina Sands 13A is 'n selfsorgwoonstel in Astonbaai, Jeffreysbaai en bied ongelooflike uitsigte oor Marina Martini...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R1 850
R 1 850 R 740
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 3 mense

Martinique Cove 18 is 'n knus selfsorgwoonstel in Marina Martinique, Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir 'n klein gesin...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 3 mense

The Gem

Selfsorg in Wavecrest,  WavecrestJeffreysbaai
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag, vir 6 mense

The Gem

Selfsorg in Wavecrest, WavecrestJeffreysbaai
Vanaf
R 3 100
per nag, vir 6 mense

The Gem is is uniek ontwerp en in Jeffreysbaai geleë. Die huis bied gerieflike slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kin...

Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense

Tides Beach Apartment is 'n lieflike selfsorgvakansie-eenheid in die veilige The Tides-kompleks in Jeffreysbaai. Di...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 8 000
per nag, vir 12 mense

Marina Martinique 1442 is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis wat by die water in die pragtige kompleks, Marina Marti...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag, vir 12 mense

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Mondu Guesthouse is in Wavecrest, Jeffreysbaai, nie ver van die bekende branderplankry-strand, Supertubes, nie. Dit...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense

Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang