Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
479 lekke plekke om te bly
On the Beach Guest House and Suites
On the Beach Guest House and Suites bied verblyf met 'n rustige, verfynde atmosfeer op dei strand in Jeffreysbaai. ...
Roll-Inn@Myrtle
Roll-Inn@Myrtle is 'n privaat selfsorgsuite wat aan die eienaar se huis in Jeffreysbaai minder as 600 m vanaf die s...
JBay Beachfront Apartment
Aloe Studio is 'n klein vakansie-ateljeewoonstel van 15 vierkante meter, in 'n veilige privaat huis in Ferreira Tow...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer