Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
479 lekke plekke om te bly
Candlewood is 'n selfsorghuis in die Cape St. Francis Resort in Kaap St. Francis, Oos-Kaap. Dié kothuis is ideaal v...
The Club is in die Kaap St. Francis Oord in die Oos-Kaap geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir gesinne...
Upmarket CSF Apartment is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie v...
Sandown Self-Catering is naby die pragtige Kaap St. Francis-strand, waar swem, branderplankry, visvang en stap geni...
Little c House is in Kaap St. Francis geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie...
The Ferryview is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n plaas op die oewer van die Gamtoosrivier, 20 km buite Jeffreysbaa...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer