Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
479 lekke plekke om te bly
The Ferryview is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n plaas op die oewer van die Gamtoosrivier, 20 km buite Jeffreysbaa...
Lighthouse Villa is 'n knus huis wat in Kaap St. Francis geleë is. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ...
Cera is 'n ruim dubbelverdieping-strandhuis met slaapplek vir 8 mense in Kaap St Francis. Die eenheid is stapafsta...
Oyster Catcher is 'n ruim en gerieflike vakansiehuis naby die see met 'n pragtige uitsig in Kaap St. Francis, aan d...
Rustgevonden is 'n pragtige selfsorghuis op die seefront, aan die wilde-kant van Cape St Francis. Geniet manjifiek...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer