Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
482 lekke plekke om te bly
Grass Ridge Boshuise bied gerieflike selfsorgverblyf op ’n melkplaas, net 2 km vanaf Oesterbaai se strand. Gaste ...
Kamdeboo Vrede is 'n troeteldiervriendelike huis op die seefront wat slaapplek aan 8 gaste in Oesterbaai bied. Dit ...
Verblyf word in 2 eenhede in die bekoorlike dorpie Oesterbaai gebied. Old Ladder is 'n selfsorghuis in Oesterbaai ...
Ocean Bubbles is 'n bekoorlike strandhuis in die skilderagtige kusdorpie Oesterbaai en is net 600 meter vanaf die s...
Oyster Bay Sea Haven bied gehalte-vakansieverblyf aan 8 gaste met 180° see-uitsigte. Dit is in Oesterbaai geleë. H...
Dan en Wan bied selfsorgvakansieverblyf in die hartjie van Oesterbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende ...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer