Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
477 lekke plekke om te bly
Shells on the Beach bied seefront-selfsorgverblyf in die kusdorpie Kinibaai in Gqeberha (Port Elizabeth). Die woons...
Oceans End bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n lieflike strandhuis in Kini Bay Village en is ideaal vir groot ges...
Little Louisa is 'n heerlike, knus kothuis in Colleen Glen, aan die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth), en bie...
Rose Cottage bied selfsorgverblyf op Rose Cottage Plaas in die Elandsriviervallei, ideaal vir 'n gesin wat op soek ...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer