Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
478 lekke plekke om te bly
Stargazer Cottage is 'n bekoorlike kothuis onder die bome met 'n uitsig oor die see in die luukse Chelsea Bewarea. ...
Forest Cottage is op 'n plaas buite Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied 'n privaat wegbreek met 'n uitsig oor d...
Nr 1 Ranked Treehouse bied 'n vakansie-ervaring ver van die stadsgewoel in 'n vallei omring deur die natuur en voël...
Yellow Wood Cottage
Yellow Wood Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom op die Country Gardens Estate in Gqeb...
Wild Paradise Cottages is die ideale wegbreekplek vir diegene wat uit die stadsgedruis wil ontsnap. Die kothuise is...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer