Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
478 lekke plekke om te bly
All Aboard Quarter Deck is in 'n pragtige tuin in Gqeberha (Port Elizabeth) versteek. Die bekoorlike selfsorgwoonst...
All Aboard Charlie's Cabin is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Gqeberha (Port Elizabeth) wat in 'n welige tuin weg...
All Aboard Overboard is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n lowerryke tuin in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied 'n...
Sherwood Cottage is 'n lieflike selfsorgeenheid in Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap, en bied gerieflike verblyf ...
Lauricedale Country House & Garden Rooms bied selfsorg-eenhede en is geleë in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ges...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer