Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
478 lekke plekke om te bly
Lauricedale Country House & Garden Rooms bied selfsorg-eenhede en is geleë in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ges...
Eenheid 3 @ The Vue is in Lovemore Park, Gqeberha (Port Elizabeth) en bied 'n rustige wegbreek wat deur die natuur ...
Country Breez Inn is 'n selfsorghuis in Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap. Dit is ideaal vir 'n klein gesin...
Goodnight Akkommodasie bied gerieflike verblyf en 'n pragtige tuin in 'n veilige omgewing, na aan Gqeberha (Port El...
Blue Skies Country House is aan die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Die stad strek 16 km langs Algoa...
Family Holiday Home Rental is in Brentwoodpark geleë en bied 'n rustige ontsnapping vir gesinne of vriendegroepe. ...
Rubiaceae Cottage is 'n bekoorlike, privaat selfsorgkothuis op die eienaar se klein kleinhoewe in Gqeberha (Port El...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer