Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
478 lekke plekke om te bly
Krugerskop-Kloof Wildernis Kamp is 'n eko-ontspannigsterrein en is enige natuurliefhebber se paradys. Geniet die ru...
Dalcor Estate Guesthouse is 'n pragtige, volledig beveiligde gastehuis met 11 kamers met en suite-badkamers. Daar i...
Cozy Townhouse bied gehalte-selfsorgverblyf in 'n kompleks in Gqeberha (Port Elizabeth) en is ideaal vir gaste wat ...
Barklystraat Gastehuis is in Uitenhage in die Oos-Kaap geleë. Die gastehuis bied verblyf in 6 en suite-kamers. El...
@ Canruss Self-catering bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die hartjie van Kabegapark, Gqeberha (Por...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer