Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
478 lekke plekke om te bly
Weaver Lane Self Catering
Weaver Lane Selfsorg bied rustige oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van ...
BestInn is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Beverley Grove, Gqeberha (Port Eli...
San-Lou Selfsorg is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se perseel met 'n privaat ingang in Qqeberha (Port Elizabeth)...
Hunters Retreat Hotel bied gerieflike verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth). Die hotel is ideaal vir gaste wat op so...
Hoenderhokkie is op 'n skilderagtige plaas net 5 km vanaf die bekoorlike dorpie Kareedouw geleë en bied verblyf aan...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer