Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
476 lekke plekke om te bly
Noempie is 'n bekoorlike oornagverblyf op 'n erf wat in Kareedouw geleë is. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf en ...
View @ 34 Marine
View @ 34 Marine
View @ 34 Marine is 'n selfsorghuis vir 'n groep of familie van 14 gaste aan die Sonskynkus, net 160 m van die osea...
38 Marine Drive Self-catering Units
38 Marine Drive Self-catering Units
38 Marine Drive Self-catering Apartments is in Schoenmakerskop in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir 'n r...
Aasvoëlkrans is 'n bekoorlike huis op 'n plaas in Eersterivierstrand langs die Tsitsikamma-kus en bied ruim en geri...
Skoon Accommodation
Skoon Accommodation
Skoon Accommodation bied selfsorgwoonstelle in die bekoorlike dorpie, Schoenmakerskop, sowat 8 km buite Gqeberha. D...
Cozy Corner bied gerieflike selfsorgverblyf in Pinelands, Gqeberha (Port Elizabeth). Hierdie losstaande huis is op ...
Rainbow Guesthouse & Tours is in Strelitzia Park in die hartjie van Uitenhage. Die gastehuis bied 6 standaardslaapk...
Schoenmakerskop Self-catering Apartments
Schoenmakerskop Self-catering Apartments
Schoenmakerskop Self-catering Apartments bied luukse, gerieflike en gesellige verblyf in 3 selfsorgwoonstelle met s...
Die Gallery is 'n knus woonstel in Kareedouw wat gerieflike selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe bied. Die woon...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer