Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
484 lekke plekke om te bly
Hacklewood Hill Country House is in Gqeberha (Port Elizabeth) en spog met 'n tikkie geskiedenis en luuksheid in 'n ...
Fynbos Ridge se luukse selfsorg-eenhede is op die rand van die Fynbos Gholf- en Buiteklub geleë en grens aan die 7d...
Albatros is in Skuitbaai, 'n privaat strandoord in Oubosrand, naby Kareedouw en Eersterivier se vakansie-oord, 30 k...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer