Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Roete 62 akkommodasie
987 lekke plekke om te bly
Aloe Guest House in Prins Albert het een van die mooiste uitsigte in die dorp en bied met trots 'n egte Karoo-ervar...
Insika is 'n lieflike, gerestoureerde selfsorg-werkerskothuis, onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk. Dit is...
La Petite Pierre is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in die noordoostelike ingang van Michell's Pass in Ce...
Eleazer is in Worcester en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger, paartjie of oornaggaste. Dit is naby verskeie w...
Ballinderry, The Robertson Guest House
Ballinderry, The Robertson Guest House is die enigste 5-ster-gastehuis in Robertson en word nie deur beurtkrag gera...
The Retreat at Groenfontein is 'n 4-ster-gastehuis net 20 km noord-oos van Calitzdorp op 'n kronkelende gruispad. D...
McGregor Bliss is in die hoofstraat van McGregor oorkant die NG Kerk, en is 'n bekoorlike selfsorg-toevlugsoord wat...
“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte... Lees meer