Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kaapse Roete 62
4.5/5

Lees regte resensies van Kaapse Roete 62 van 3515 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Roete 62 akkommodasie

989 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Mon Rêve House

Selfsorg in De Doorns,  De DoornsKaapse Roete 62
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 6 mense

Mon Rêve House

Selfsorg in De Doorns, De DoornsKaapse Roete 62
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 6 mense

Mon Rêve House is 'n gastehuis in die skilderagtige Hexvallei, omring deur wingerde en die Matroosberge, en bied 'n...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Warmbad
Braai
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

White Bridge Farm is 'n prentjiemooi vrugteplaas langs die Breederivier omring deur asemrowende berge. Dit is ideaa...

Braai
Visvang
Staptoere
Tennisbaan
Braai
Visvang
Staptoere
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Kingna Lodge Luxury Guest House is in die pragtige dorp Montagu geleë wat bekend is vir die besoek van oud-presiden...

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense

Douglas House

Selfsorg in Calitzdorp,  CalitzdorpKaapse Roete 62
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 6 mense

Douglas House

Selfsorg in Calitzdorp, CalitzdorpKaapse Roete 62
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 6 mense

Douglas House is op die Matjiesvlei Gasteplaas geleë en bied 'n outentieke Karoo-verblyf wat uit die 1800's dateer ...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Visvang
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 6 mense

Swartberg Wilds

Kampeer/karavaan in Matjiesrivier,  MatjiesrivierKaapse Roete 62
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 635
per nag, vir 2 mense

Swartberg Wilds

Kampeer/karavaan in Matjiesrivier, MatjiesrivierKaapse Roete 62
Vanaf
R 635
per nag, vir 2 mense

Swartberg Wilds is aan die voet van die majestueuse Swartberge in die hartjie van die Klein-Karoo geleë en ideaal v...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Visvang
Wynproe
Gratis kansellasie
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 635
per nag, vir 2 mense

The Cowshed

Selfsorg in McGregor,  McGregorKaapse Roete 62
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense

The Cowshed

Selfsorg in McGregor, McGregorKaapse Roete 62
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

The Cowshed is 'n smaakvol versierde en knus kothuis in die rustige dorpie McGregor geleë. Dit is ideaal vir 'n rom...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense

Mo & Rose @ Soekershof

Gastehuis in Geduld,  GeduldKaapse Roete 62
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag, vir 2 mense

Mo & Rose @ Soekershof

Gastehuis in Geduld, GeduldKaapse Roete 62
Vanaf
R 2 250
per nag, vir 2 mense

Mo & Rose @ Soekershof skuil aan die voet van die Langeberge en spog met 'n "geheime tuin" met allerlei vetplante e...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Perdry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Eagle's Crest is in die welbekende Fairway Heights-area in Worcester geleë. Dit is naby verskeie winkels, restauran...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Groot Vyf
Wynproe
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense

Studio 101

Selfsorg in Oudtshoorn,  OudtshoornKaapse Roete 62
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense

Studio 101

Selfsorg in Oudtshoorn, OudtshoornKaapse Roete 62
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Studio 101 is in Oudtshoorn, 'n dorp in die Klein Karoo van Suid-Afrika se Wes-Kaap, geleë. Oudtshoorn is vir sy vo...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Wynproe
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense

Witzenberg Guest Farm

Selfsorg in Tulbagh,  TulbaghKaapse Roete 62
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense

Witzenberg Guest Farm

Selfsorg in Tulbagh, TulbaghKaapse Roete 62
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Witzenberg Guest Farm is aan die voet van die Witzenberge naby die bekoorlike dorpie Wolseley geleë. Die verblyf w...

WiFi
Skoonmaakdiens
Tee en koffie
WiFi
Skoonmaakdiens
Tee en koffie
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense

“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang