Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Roete 62 akkommodasie
994 lekke plekke om te bly
Alchemy Retreat is in die hartjie van die Klein-Karoo, en bied gehalteverblyf met 'n ouwêreldse bekoring op 'n skil...
Boshuisies @ De Hoop Cottages bied verblyf in 2 selfsorg-houthuisies by De Hoop Cottages naby Robertson en skuil op...
Inkaroo Cottage is in Barrydale, 'n bekoorlike dorpie aan die voet van die Langeberge, geleë. Dié dorpie is op die ...
Die plaas Wederom en die Hanepoot Huisies is in die hartjie van die Robertson-vallei tussen wingerde en boorde gele...
Eagle Falls Country Lodge and Adventures is in Uniondale, en bied 'n rustige omgewing waar gaste kan ontspan óf aan...
“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte... Lees meer