Indien jy Lambertsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Lambertsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lambertsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lamberts Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Lambertsbaai akkommodasie
85 lekke plekke om te bly
Die Yellow Aloe (Geel aalwyn) gastehuis lê in die hartjie van die historiese dorp Clanwilliam en kyk uit oor die pr...
Clanwilliam Waterside Villa is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in Clanwilliam geleë is en 'n uitsig oor Clanwi...
The Little Gem bied gerieflike oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van Clan...
Hierdie klein visdorpie in die Wes-Kaap , 280 km noord van Kaapstad, is bekend as die Diamant van die Weskus en die kreef-mekka van Suid-Afrika. Gaan verken die lang, wit strande op somersaande, die hawe met vissersbote, die voeleiland en heerlike seekos-restaurante soos Isabella's by die hawe, Bosduifklip... Lees meer