Indien jy Lambertsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Lambertsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lambertsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lamberts Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Lambertsbaai akkommodasie
85 lekke plekke om te bly
De Lichthuis het 'n privaat ingang op die eienaar se erf in die hartjie van Vredendal. Dit is die ideale selfsorg-o...
Hanna's Cottage is 'n knus kothuis op 'n sitrusplaas in Clanwilliam en bied die ideale verblyf aan paartjies wat op...
Die Kliphuis is op 'n sitrusplaas net 5 km van Clanwilliam af en bied selfsorgverblyf aan 6 gaste. Hierdie ruim h...
Hierdie klein visdorpie in die Wes-Kaap , 280 km noord van Kaapstad, is bekend as die Diamant van die Weskus en die kreef-mekka van Suid-Afrika. Gaan verken die lang, wit strande op somersaande, die hawe met vissersbote, die voeleiland en heerlike seekos-restaurante soos Isabella's by die hawe, Bosduifklip... Lees meer