Geverifieerde Resensie
Nelson Mandela Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nelson Mandela Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 726 resensies.
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Le Blue Guest House"Bluewater Bay is beautiful, yet a few kilometres from any entertainment. If you are on business that will be suitable, but not when on holiday as you have to travel to PE for entertainment."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
125 Brookes Hill Suite"Een van die beste skoonste strande wat ons ooit beleef het."
"Nice relaxing, and quiet neighbourhood. Safe from all the patrols that happening in the area."
"Beautiful suburb with lovely treed avenues. Very safe for local and overseas travellers and they suburb has 24/7 security."
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Dolphin Dance Lodge - original"Lekker plek en rustig. Maak jou reg vir net ontspan en genoeg opsies vir noodsaaklikhede met besighede naby. "
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Wilmot Cottages"Panoramiese uitsig op hawe en strand. Netjiese paaie ideaal vir loop of draf."
"Walmer is an old suburb of PE close to the airport and businesses. Good access to other areas."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Chapman Hotel & Conference Centre"'n Pragtige skoon area, wat lieflike uitsigte oor die see bied. Baie restaurante en hotelle om van te kies!"
"My ondervinding was dat dit 'n veilige omgewing is. Het kennis gemaak met 'n persoon wat deel is van 'n omgewings patroliediens 24/7."
"Die pebble strand is die mooiste ooit! Restaurante goed geprys. Spar baie mooi en netjies!"
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Summerstrand Sanctuary"Close to the University, its a save area with beautiful upper-class houses, trees and green fields next to the ocean."
Blue Horizon Bay, Nelson Mandelabaai
Angels Rest"Fantasties. Kan nie in beter woorde beskryf hoe rustig en asemrowend mooi dit is nie. "