Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Die wildkyk is lekker, maar nie op die vlak van Pilanesberg nie."
Garsfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunbird Garden Cottage"Dis 'n stil area en ek het baie veilig gevoel. Selfs die verkeer is baie min."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Palm Valley Inn & Conference Centre"Baie netjies en die vars lug doen mens net goed. Baie plekke om te besoek."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"Parys het heelwat interessante winkels om te besoek. Ons het die restaurante baie geniet. Die bessie plaas op die R59 naby die N1 waar mens jou eie bessies kan pluk was 'n baie lekker ervaring gewees. Die beste uitstappie was egter na die Vredefortkoepel-area - dit was 'n onverwagse juweel en ons gaan vir seker terugkeer om die area verder te ontdek. "
Die Bult, Ontsnap Uit Johannesburg
Melrose Place Guest Rooms"Daar is 'n lekker gees in die area en lekker restaurante."
Wingate Park, Ontsnap Uit Johannesburg
LeoZet Self Catering Flat"Naby aan die hospitaal geleë wat dit ideaal maak vir hospitaal en dr's besoeke."
Rietfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Dinkwe Lodge & Guest House"Is nog veilige omgewing, naby aan die stad."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Mama Fourie's Guest Cottages"Was baie lekker om in die rustige Vrystaatse dorpie te kon kuier. Ligging is goed om nabye dorpe en besienswaardighede te besoek."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
111 Vaal de Grace"Hul kan dalk meer aanbied vir kleiner kinders ook. Maar vir seker een van die mooiste plekkies on te besoek veral as mens van oudhede ook hou."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge"Fouriesburg self is nie veel om oor te skryf nie. Die omliggende area is 5 ster."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Lesoba Guest Farm"Can't be too sure of what you will find in Fouriesburg. We were in need of petrol and when we arrived there we found they had none and they did not know when they would receive - typical farming town I suppose. Great butchery (Model Butchery) which sells great lamb chops and the best marinated chicken kebabs that we have ever tasted."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Jakkalsdraai Guest House"Mooi dorp met lekker winkels. Als wat jy nodig mag kry is daar. Ons was gedurende 'n baie besige naweek daar, maar nietemin het ons die dorp baie aangenaam gevind."
Vaal Marina, Ontsnap Uit Johannesburg
Barney's Place"Het definitief 'n supermark nodig met meer realistiese pryse asook 'n slaghuis. 'n Kamparea met 'n swembad en kiosk by die waterfront sal ook baie bydra tot ontspanning vir tieners en klein kinders sowel as hul ouers."
Grimbeek Park, Ontsnap Uit Johannesburg
Yenfie B&B"Rustige en pragtige omgewing. Ek neem aan die tuin van Eden uit Bybel se tyd is hier naby."
Groenkloof, Ontsnap Uit Johannesburg
Spacube Luxury Suites and Spa"Die hospitaal en mini-sentrum is loopafstand en is in 'n baie veilige area."
Kameeldrift-Oos, Ontsnap Uit Johannesburg
Malibu Country Lodge"Lekker area met baie dinge om te doen."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
The Fat Mulberry Guest Farm"Fouriesburg is 'n klein dorpie, goed geleë en 'n kort afstand van Clarens af."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Kleinplaas Guest Farm"Potchefstroom is 'n lewendige gemeenskap, die studente vrolik die stad op. Daar is genoeg historiese plekke om te besoek en ook heelwat vir die wat van uitgaan hou."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Damview Holiday Accommodation"It is a wonderful place, I like it. "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Ngata Safari Lodge"Kan nie glo dat die Groot 5 so naby aan die beskawing is nie en baie wild te sien. Net jammer ons het nie die leeus en renosters gesien nie. Ek beveel aan om self te ry want dan kan jy op jou tyd die wild besigtig en die kaart en merkers op die roete word baie goed gemerk so jy kan nie verdwaal nie. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Klipdrif Cottage"Lovely little town. Good place to go shopping for antiques. "