Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloha 3"Geskik vir toeriste maar baie gekommersialiseer. Mis die Paternoster van 20 jaar gelede."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Fynbos Single Stay"Met elke besoek net groter en groter met meer winkels en geboue!"
"Agulhas was vir ons die hoofattraksie waar ons baie tyd spandeer het, beide langs die kuslyn af en stappies in en om die park gedeelte. Mooiste uitsig en goeie bestuur, wat toerisme beslis sal laat blom."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Rondawel by die See"Lieflike plekkie by die see, goeie restaurante en baie vriendelike gemeenskap."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea-Coral"Sal eendag daar wil gaan aftree, maar het nie die geld vir daardie pragwonings nie. Dit sal maar 'n droom bly, rustigheid van self en voedsel vir jou siel."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
47onWaterkant"If you're a birder, definitely add Velddrif to your list!"
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Lebanon Citrus Holiday Farm"The town has a new big strip mall with restaurants and the dam is a beautiful holiday venue."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Manatoka"Meer uithangplekkies soos restaurante ens. Bietjie moeite om Vredenburg en Saldanha toe te ry."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Ocean Edge Apartment"Our stay was too short, can't wait to go back."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermitage Huisies"Pragtige dorp met geskiedenis. Skoon en goed onderhou."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Baie vriendelike mense, welgedaan. Almal groet 'n mens en help graag."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
7 on South"Dorp was baie skoon. Ook, ek baie verras toe ons tot in Napier gery het, wat my verwagtinge ootref het."
Piket-Bo-Berg, Ontsnap Uit Kaapstad
The House in Lalaland"Stunning views within the mountains. Great for hiking or chilling by the dam. There is a farmer's market held at Kruisement Farm last weekend of the month."
"Montagu is regtig 'n pragtige plek met 'n ou wêreldse karakter. Die ou huisies en lekker kuierplekke is besonders. Ons sou dalk net gedink het dat die lekker plekke nie al 20:00 toemaak oor 'n naweek nie."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
De Ware Jacob"I would suggest possible things to do in the town or surrounding areas, to support small businesses."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Paradijs Sig"Mense is altyd vriendelik en dis 'n rustige dorpie."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Endless Views"Do yourself a favour and pop into the little boutique shops around town. You will find some exciting goods and delicious food, especially at Vita Nova Delicatessen."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
La Mer"Kleinmond se see het vir ons 'n spesiale bekoring en ons vind die mense oor die algemeen baie vriendelik."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Yellowstone Cottages"'n Besonderse oulike plek met lieflike huise en gerestoureerde karaktervolle huisies. Rustig. Veilig."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Woonstel"Hermanus het my hart gesteel. Baie mooi kus dorp. Sal enige tyd terug gaan soontoe."