Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Olive and Vine Stay Apartment"Lieflike dorp, baie vriendelike mense met uitstekende restaurante."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Dunes Boutique Guesthouse"Uniek met baie verrassings."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
49 Whalerock"Hermanus was een van my gunsteling plekke waar ek nog ooit was. Fantastiese plek en vriendelike personeel."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
C'est la Vie"Paternoster is a beautiful and memorable experience! Loved the local people and got to know more about the hard and humble lifestyle of the fishermen! You have to go to Paternoster at least once in your lifetime."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Captain's Cabin"Ek onthou Langebaan uit my kinderjare as die heerlike, klein vakansiedorpie. En hier aanskou ek die groot dorp met al die uitbreidings. Ietwat teleurgesteld. Nogsteeds 'n wonderlike vakansiebestemming aan die Weskus."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Andra's Self-catering Accommodation"Mooi, plattelandse dorpie. Genoeg om te sien in die omliggende areas."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
On the 18th"Robertson en al die wynplase in die omgewing is 'n uitstekende wegbreekplek."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Uitnaweek"Fantastiese vakansieplek om batterye te herlaai. Sal definitief aanbeveel."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Seekat on Malmok"Ons is mal oor Paternoster! Dis die ideale wegbreekplek as jy in die Weskusomgewing kuier, daar is heelwat dinge om te doen en te sien. Die waterfront se interessante winkels, lekker eetplekke, die Koelkamer Teater, verskeie kuns- en keramiekgallerye, die visplek se vars visgeregte en die pragtige strande maak Paternoster uniek en baie spesiaal."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Lewens-Essens B&B on C"Dit is waar ek eendag my-huisie-by-die-see wil hê."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Honeyrock Cottages"Lovely village! Sea and mountain and not far from wine farms."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Shiraz Estate Villa & Studios"Wat 'n weggesteekte juweeltjie in die Swartland! Pragtige uitsig oor die vallei! Oulike eetplekkies!"
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
10 @ Hout"Die munisipaliteit kan maar aandag skenk om die dorp skoner te maak."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Elephants Trail Cottage"Pragtige, rustige dorpie met lekker wyn."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Lakeside Cottage at Betty's"It's relaxing and quiet away from the city and also has good places to do my fishing."
"Baie moeilik om waardevolle terugvoering te gee. Tulbagh se ligging is fantasties, maar soos enige ander dorp in SA is agteruitgang baie sigbaar en armoede baie ooglopend. "
"Lekker vissersmandorpie sal nie aanbeveel om kinder en vrou saam te neem nie nie veel vir hulle om te doen nie maar vir 'n lekker wegbreek om net te gaan visvang is dit die ideale plek."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Allikreukel"Baie oulike plek, met genoeg winkels as jy iets benodig. Lekker visvangplekke vir die vissermanne."