Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Misty Waves Boutique Hotel"Baie lekker vakansiebestemming met verskeie besienswaardighede, wynroetes en kuierplekke."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Unit 32 Port Owen Marina"Baie plekkies om te besoek en plekkies om te verken."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fynbos Rus"Beste plek vir toeriste! Vriendelike, gasvrye mense!"
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
The Summer Place - Waenhuiskrans"Lekker gesinsvriendelik en sommer net 'n lekker bestemming."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
31 on Seaview Self-Catering"Hoekom bou hulle nie woonstelle waar mens kan aftree nie - ek wil nie in 'n mansion bly wat my heeldag werk gee nie!"
"Visvang vir die manne, in die rivier as die wind nie saamspeel nie, en see toe op windstildae. Heerlike koffie- en kuierplekke vir die dames terwyl die manne uitgaan water toe."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
The Liferboat"Naby alles wat mooi en opwindend is, natuur en ander besienswaardighede. 'n Moet-besoek vir elkeen!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Paradijs Sig"Vriendelike mense. Jy moet 'n diep sak het om daar te bly."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Wag-'n-Bietjie"Dis hartsmense en baie vriendelik. En die skoonste dorpie ooit. Mal oor al die winkeltjies en eetplekke. Kon ongelukkig nou nie almal se kos gaan proe nie. Stilbaai, ek kom beslis weer kuier."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Old Cape Last Trading Post"My gunsteling seebestemming, strand is baie veilig en baie restaurante om van te kies. Vriendelike dorpie."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Elandsberg Eko-Toerisme"Beide Clanwilliam en Lambertsbaai is 'n besoek werd en die Sederberge is altyd 'n besonderse bestemming. Elandsberg is sentraal geleë vir besoeke aan al drie."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
83 Dassen Island"Yzerfontein is 'n pragtige plek en bied uitstekende naweekontspanning."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale n Daisy"There is no other place with as many beautiful people as St. Helena Bay. Living there or visiting is worth every second. A true West Coast treasure like no other."
"Die wind het ons hengel belemmer maar was deur inwoners van Witsand uitgenooi na die hengelclub waar dinge heel feestelik geraak het."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"Dis die vakansiebestemming van 'n leeftyd, ontspanne atmosfeer, en asemrowende natuurskoon."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fijnbos Manor"Rustige dorpie, ideale sentrale ligging om die Overbergkus vandaar te verken, met addisionele voordeel van kort reistyd na moderne inkopiesentrums in Somerset-Wes, of Kaapstad, of wynkelders."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Zeehuijs"Dis fantasies maar die windjie kan ysig raak saans of op koeler dae."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vissermans Huisie"A busy little town. Had all we needed. Felt very safe and everyone was very friendly."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandkombuis"Something definitely to speak about. People are friendly and the restaurants with the different dining options were the cherry on top."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekkerus @ 144"Ek persoonlik geniet dit om akkommodasie te bespreek in Kleinmond.Dis nie ver om te ry en ek hou net van die omgewing en die strand daar."
"Pragtige plek met pragtige mense! Een van daardie plekke wat 'n mens weer en weer na wil terugkom."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Zeezicht Apartments"Dis 'n pragtige dorpie met baie vriendelike mense en ek het nog nie beter vis en tjips geëet as dié op die kaai daar nie!"