Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Melkboom Self-Catering Villa"Perfekte vakansiebestemming vit 3 geslagte."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Almega Cottage"Algeria restaurant on the beach is a must-visit. Great food and It's right on the beach. You can see the kids playing on the beach from the restaurant."
Botrivier, Ontsnap Uit Kaapstad
Basterskloof"Mens besef nie hoe baie daar is om te doen in die omgewing nie."
"Ek wil dit eintlik nul gee dat mense dit nie vertrap nie, stukkie paradys!"
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
2de Laan 102"Dis baie mooi en netjies, die mense is baie vriendelik. Die natuur is verskriklik mooi."
"Ons het Ceres gekies omdat dit baby die dorp was waar ons die volgende dag moes wees. Dus het ons ongelukkig nie die area verken nie."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Die dorp se besienswaardighede is fantasties. Daar is so veel om te doen en te sien dat jy nooit uit gekuier sal raak in Gansbaai nie."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation @ Sea Trader"Baie walvisse in die omgewing gewees toe ons daar was. "
"Rustige dorpie met heerlike restaurante en goeie verblyf. Pragtige natuurskoon aan die voet van die berge."
"Huidiglik is daar 'n tekort aan besighede soos 'n supermark (Nellas besig met renovasies) en bankgeriewe (OTM). Die winkel wat wel daar is, is redelik beperk so mens moet goed voorberei of jou grootmaataankope op Heidelberg gaan doen."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
The Loft"Soos die Engelse sê: 'n bit overrated maar nog tans 'n besoek werd. Ons was gelukkig om skole vol walvisse wat in die baai baljaar te sien."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Oak Cottage and Manor House Rooms"Beautiful town with lovely restaurants. Such a clean town."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Baie mooi area, great om te kom ontspan met familie en die natuur mooi te beleef. Walvisarea is regtig special. Restaurants bied nie regtig verskeidenheid of selfs kwaliteit nie, wees reg om baie te braai."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Bamboo Beach Seaside Guest House"We saw some whales, went to the beach, and had brunch at Lizette's, which was superb!"