Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Horison-horisee"Jongensfontein is beeldskoon! Rustige vakansiedorpie by die see. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Walk Gastekamers"Pragtig en skoon plek. Baie goeie plek om toeriste te huisves."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Nelheim"Ek het geen negatiewe kommentaar oor Vredenburg nie. Dit is baie sentraal geleë, en naby alles, met baie gerieflike besienswaardighede."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Allview Holiday Apartments"Jacobsbaai is a bit far from tourist attractions, you must be willing to drive out to see places and attractions that Cape Town has to offer. But for total relaxation, I would highly recommend this place. "
Duynefontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Orange Inn Melkbosstrand"Lekker ver van die bedrywige stad af en naby genoeg aan die strand om heerlik te gaan stap. Melkbosstrand se sonsondergange is so besonders!"
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Lochnest"Ons vind Vredenburg sentraal. Mykonos, Langebaan, St. Helenabaai, Paternoster, Saldanna en Laaiplek is naby geleë!"
Suiderstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Rus 'n Bietjie"To select if you like the isolation. The closest shopping is 6 km away on gravel road. We knew it and were prepared."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
A Perfect"Ons kon nie veel in die area doen met die kinders nie. Daar is baie wynplase. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Walk Gastekamers"Ek is in love met Hermanus. Sal definitief weer 'n draai maak. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Azzaria's"Struisbaai en Agulhas is 'n pragtige bestemming, vriendelike mense, pryse van produkte en memorabilia by winkeltjies nie duur nie, nie geprys vir oorsese besoekers nie. Dankie Stilbaai en Agulhas."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Ons eerste besoek aan Gansbaai was aangenaam en 'n verrassing ten opsigte van besige plattelandse kusdorpie met alle nodige kommoditeite. Heerlike uitstappies na naby geleë kusdorpies soos bv. Franskraal, Kleinbaai en De Kelders."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
VerWeg Self-catering Apartments"Op Jabobsbaai word jy een met die natuur."