Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Suiderstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Linga Longa Beach Cottage"Suiderstrand is 'n pragtige plek, maar ver weg van tots elfs die naaste winkel, so as jy tot self ys, brood, melk, kaas, ens. nodig het, moet mens redelik ver ry vir dit. Die grondpad wat mens moet ry is horribaal en ek dink dit moet ook vir gaste uitgewys word."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Fisherhaven Traveller's Lodge"Jammer vir die brand daar. Hoop alles kom gou reg. Pragtige kusdorp."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom AT se Huisie"Stil dorpie vir mense wat wil ontspan sonder uitspattige luukshede."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Light 'n Airy"Rustige dorpie, ideale plek om weg te kom en uit te rus."
Sand Bay, Ontsnap Uit Kaapstad
Ocean Song Self Catering"A best kept secret, did not even know the area existed, lovely quiet spot and not as touristy. Love the sea boardwalk so well maintained with a clear passion to do something for the community. This will be my spot to bring overseas guests for a lovely sea side walk away from Hermanus."
Columbine, Ontsnap Uit Kaapstad
True North"Not a bad destination in general. Yes it is windy, but one can live with it. The water is cold, so if you want to swim in the sea, either be tough or get a wetsuit! Visiting areas up-coast was good and totally beautiful. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandals"Beautiful and a very safe seaside village we really enjoyed our stay."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinmond Panorama Holidays"Baie lekker dorp met alles. Besigheidsmense is baie vriendelik en behulpsaam."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Elandsbaai Woonstelle"Rustig en stil, maar ver van groot winkels. Ongeveer 60 km. "
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Watersedge 21"Clean with good restaurants and good location. Not too busy."
De Doorns, Ontsnap Uit Kaapstad
Farm Cottages at Au d’Brandy Route"Tipiese plattelandse boere gemeenskap."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
#Restmycase"Baie lekker en goeie atmosfeer. Enigste probleem is daar is te veel straatmense wat jou vra vir kos en geld. Dit laat 'n mens bietjie bedreig voel, veral as mens stap."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
De Pakhuys"Die dorp self is stil oor naweke. Daar is baie in die omgewing om te sien as jy bietjie wil ry."