Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
On the 18th"Dis 'n baie rustige stil plek as mens will wegbreek van die stad af."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Tjokka"Perfect fishing village keep on coming back to this beautiful place."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Melkbosch Guest House"The town itself is very nice and quiet. Most amenities were available."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Endstraat 70"Heerlik gekuier op die strand, alhoewel dit nie regtig 'n swem strand is nie was dit nog steeds lekker gewees. Ons het Grotto beach toe gegaan en baie tyd daar ook gespandeer - pragtige strand."
Golden Mile, Ontsnap Uit Kaapstad
27 On Ray"Dalk bietjie ver van eetplekke, maar stiller en rustiger gaan niemand kry nie."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Baardbos Private Game Reserve"Ons hou baie van Stilbaai, het al hele paar keer daar gaan vakansie hou."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Bellingham Homestead"Dit is die mooiste mooiste omgewing. Ek sal graag weer daar wil kom vakansie hou!"
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Ons Strandhuisie N5"Almal groet en is baie vriendelik. Kinders baljaar al te heerlik in die strate. Ek sal nogal dink dat hulle nader aan die "M, N of O" strate (in Pearly Beach Oord) ook 'n paadjie na die see toe moet maak, want dit is nogal ver vir die ou mensies om see toe te stap."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Seekat Oornagkamer"Lovely place to go and do a park run and a lovely holiday destination, safe and beautiful."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Gonana Studios & Villa"Ongelooflike plekkie. Hulle moet net 'n plan maak met die kreef-smouse, want hulle maak jou mal. "
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation @ Sea Trader"There is a need for a public swimming pool or a heated one in the vicinity of the beaches for kids to swim because the sea water is most of the time cold in this area. Britannia Bay is an excellent holiday destination. "
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Eldorado Self-Catering Country House"Loved the intimate setting of the shops and tasting venues."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Sonsig"Stellenbosch is 'n rustige, skoon en verwelkomende plekkie. Heelwat historiese bakens."
Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Theewaterskloof Country Estate"Villiersdorp being my hometown is always a win. And being there with friends from this side of Cape Town was great showing off Villiersdorp."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Ons Huisie"Quiet place with a great dam for long distance open water swimming. Friendly folk. Seems very safe. Very hot - 10 degrees hotter than the coast when we visited in December."