Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Pêrel van die Boland! Gerieflik geleë. Dorp met karakter en geskiedenis. Die plase in die dorp maak die Paarl. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Net Reg"Fantastiese vakansiedorp. Stil en rustig, maar naby genoeg aan die stad om ook dit te beleef."
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Rhodes Lodge"Veilig en 'n mooi omgewing. Tog sou ek nader aan Sentraal Stellenbosch wou wees. "
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Rhodes Lodge"Die Spar wat so naby is aan Rhodes Lodge is baie gemaklik. Die buurt kom veilig voor en dit is gemaklik naby aan die sentrale deel van Stellenbosch. "
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Linge Longa"In die somer braai die son mens ongenadiglik dus is die koeler maande beter om daar te vertoef. Mense is baie baie vriendelik en hulpvaardig.As mens 'n wyn-fundie is, is dit die omgewing om te verken. Naby die ander besienswaardige plekke soos Montague, Robertson, ens. Baie goeie eetplekke in die omgewing. Die klimaatsverandering gaan dalk vorentoe 'n groot beperkende invloed op die omgewing se natuur attraksie hê."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekker By Die See"Daar was meer rondlopers rondom die winkels as met ons vorige besoek in Kleinmond ."
"Paarl is rustige burg. Mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Die wyne is iets ysliks as mens dit wil doen en kopseerpille is gelukkig goedkoop.Ongelukkig is die verkeer in Kaapstad toe mal en openbare vervoer is onderontwikkel. Van die beste skole in die land is daar."
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Beausoleil"Bonnievale is geleë naby pragtige wynplase en ook die mooiste paaie om te ry. "
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
DuVon Farmhouse"Robertson was baie lekker en die mense is vriendelik. Ek het die lente skou vreeslik geniet. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
174 Atlantic Drive - Original"Baie mal oor Yzerfontein. Wil graag daar koop en trek soontoe."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Dana se Huis"Paternoster is 'n uitstekende uitkoms uit die stad se gewoel. Hier kan jy rustigheid en die natuurskoon geniet."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Haus Barbara Guest House"Bredasdorp is 'n stil dorp en nie regtig geskik vir toeriste wat van baie bedrywighede hou nie. Daar is 'n Skeepsmuseum maar as jy baie meer wil sien, moet jy bereid wees om te ry. Dit is 'n goeie plek as jy net van die stadsgejaag wil wegkom en wil rus."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Pecan Nut Cottage"Citrusdal should really try and attract more interest by adding some festivals and live entertainment to their cute little shops. "
Moorreesburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Wheatfields Guest House"Moorreesburg needs something to liven the town up a bit. Maybe an event or some live entertainment. It was really sad to see so many run over buildings."
"Darling is an amazing small town with so many hidden gems and friendly people. I'm definitely going back there. You need to stay at least over for two days to explore all the greatness that Darling has to offer. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Craylord"If you are a adventurous person you will have lots to do especially the beauty of the place and it's people."
"Baie mooi plek. Sou graag daar wou bly as dit nie so warm was nie. Het reeds vantevore daar gebly."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Mooimeisiesfontein"Oulike dorpie, perfek vir ‘n rustige vakansie!"