Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Country House"Ideaal vir 'n rustige wegbreek en vir die wat lief is vir die natuur en stap."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aviento"Vriendelike dorpie, net jammer die meeste restaurante was Vrydagaand (publieke vakansiedag) toe. Jy sal dink dit is die beste tyd om ektra geld te maak en toeriste te lok."
"Baie mooi dorpie met die vriendlikste mense. Genoeg verskeidenheid wynplase en alle plekke wat jy besoek gee jou 'n kaart van alles wat jy kan doen in Tulbagh. Sal graag wil sien hoe lyk die dorp met sneeu op die berge."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildebraam Berry Estate"Koud in die winter, oorgenoeg restaurante en baie besienswaardighede. 'n Juweel!"
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Buckhouse Elegant Village Apartment"Heidelberg is pragtig skoon en netjies."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Esperance Farmstay @ Vineyard"Great, lots to do and see. A perfect getaway."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Gonana Studios & Villa"Paternoster was altyd ongekunsteld en wonderlik. Dit het in die laaste paar jaar baie gekommersaliseerd geraak en dit neem bietjie van die wonderlike daardie eense ongekunsteldheid weg. Dit bly egter ons gunsteling plek en tyd staan nie stil nie. Dis verblydend om te sien dat die bruin gemeenskap hulle staan staan deur nie hulle huise op te gee vir stadsgeld nie. Dit is jammer dat geld die plek begin oorheers. "
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Eendracht Hotel"Baie stil vir 'n sentrale sakegebied en so skoon. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Kreefnes"Loved Paternoster. Lovely views, clean and lovely restaurants."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermitage Huisies"Moenie net deur ry nie, hoe langer mens hier bly hoe meer ontdek jy. Die Bontebokpark was teleurstellend. Min wild en die paaie is maar sleg. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
At Patat Cottage"Sal enige persoon aanraai om daar tyd te spandeer."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
19 Uitsigs Street"Baie effektief. Jammer ons het stormweer daar aangetref en kon derhalwe nie eintlik lekker kuier nie. "
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
Tuinhuis"Mooi Inkopiesentrum en vulstasie. Dorp is ook helder verlig."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Dennehof Cottage and Suite"Lekker gesmul by Angies Place met vriendelike diens en atmosfeer."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunbird Place"Yzerfontein has always been a good destination. Will happily return. "
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Cornerstone"Bettiesbaai en die omgewing is baie mooi. Die pikkewyne en Harold Porter Botaniese Tuine is net van die lekker goed om te gaan sien daar. Kleinmond is 10 km van Bettiesbaai, asook Pringlebaai. So daar is klomp klein dorpies naby genoeg om te besoek ook."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
30 Lichtenstein"Een van die beste bestemmings en ons gaan beslis weer terugkeer."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Seafront Home"Not used to having the shops close so early over the weekend. Otherwise it's always lovely to visit. "
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Perriwinkle Self-catering Accommodation"Alles wat mens nodig het vir 'n naweek se wegbreek is daar, of naby genoeg. Mal oor Franskraal."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Church Hills Boutique Guest House"Dit is 'n baie oulike plekkie en natuurlik met die olyfplase en markie wat hulle bied maak dit nog meer aanloklik."