Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Vir ons stadsjapies is Greyton 'n klein bietjie stil. As jy egter voor die tyd jou huiswerk doen sal jy egter weet daar is heerlike staproetes en uitstappies. Die stilte, dorpskultuur en wonderlike eetplekke is egter hoogs aan te beveel."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Au Plais De Langebaan Palm Tree Villa B&B"Uitstekende gebied vir toeriste."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Cove B107"Pragtige natuurskoon, rustig - heerlike plek om van al die gewoel en stres ontslae te raak."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bitter Aangenaam"Struisbaai is 'n pragtige dorpie wat regtig baie vir die besoeker bied. Ons sal weer in Stuisbaai kom kuier."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Hawehuis"'n Wonderlike dorpie met die gevoel van jy is tuis en by die familie. Voorwaar 'n familie-kuierdorp. Almal vriendelik, gasvry ons het verseker nie soos vakansiegangers gevoel nie ons het deel van 'n familie gevoel. Baie mooi natuur alles is so rustig in dorp sal niks verander nie."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Royal Albatros"Lekker sentraal en vinnige toegang tot al die nodige winkels."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Riviera Hotel & Chalets"Pragtige dorpie met alles binne jou bereik. Sal dit definitief weer en weer besoek."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Goblin's Garden"Asemrowende plek. Ons kuier gewoonlik daar en ook in Hermanus."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Dwarsberg Trout Hideaway"Melwierda Winery was wonderlik. Het daar 'n wynproe gedoen wat 2,5 uur geduur het. So goed was die gesels."
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Bonnievale River Lodge"Baie goed geleë om die plekke in die omgewing te besoek."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Marcuskraal Campsite"Citrusdal is baie warm, gemiddelde temp van 34 grade elke dag gehad."
"Kuierbossie-restaurant was 'n groot teleurstelling. Vermy eerder. Baie beter plekke om te eet."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Adagio Luxury Apartments"Sou vreeslik graag n klein huise in Stilbaai wou koop en daar in rus en vrede gaan bly."
"Paarl is a beautiful place to visit with plenty historical background, not too mention the farmlands..."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Vredenburg Boutique Lodge"Die grootste dorp in die Weskus, sentraal geleë."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Mafari Beach House"Baie lekker plek, weg van die chaos, maar naby om deel daarvan te word sou jy wou."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Paddatjiesrus"Gaan hawe toe! Lekkerste restaurant daar en as jy gelukkig is gaan jy sien hoe van die plaaslike mense pylstertvisse (stingrays) met die hand voer. Dit was iets om te beleef! Baie mooi uitsig op die hawemuur by die klein ligtoring."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Leegle"Asemrowende rotspoele by die strand, dit is ongelooflik hoe die natuur nog bewaar is in die area. "
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Laughing Waters Farm"Pragtige argitektuur in die dorp en Burkenhead Winery and Brewery is net buite die dorp - definitief 'n moet as jy die dorp besoek."