Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Beste visvangbestemming - behalwe die jaar was baie winderig en die vis was ook op vakansie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Baywatch Villa and Cottage"Een van die mooiste dorpies aan die Weskus."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Makarios Marine"Indien die Weskus die juweel van Suid Afrika is, is Port Owen die ster in die kroon. Wonderlik. Altyd lekker op die Weskus."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
The Whale Cove"Kelders is een echte haven plaats zalig gegeten bij de Boat House en een mooie natuur."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"Citrusdal is 'n pragtige dorpie met al die nodige geriewe."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Bokkoms Guest Flat"Pragtige plekkie met die mooiste see en strand. Geniet die winkeltjies en snuisterye!"
"It should have more fast food or appropriate eating places during day for breakfast / brunch."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Cyara Cottage"Pragtig maar 'n mens kan nêrens by die see uitkom nie. Geen mooi strande nie. Berge en rotse is baie mooi."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Fisherman's Rest"Velddrif is redelik interessant met die Vissery Museum, asook Bokkomlaan met die bootritte, Dit is ook naby ander Weskus-aantreklikhede. Goeie eetplekke."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Watersedge 21"Melkbosstrand was nog altyd ons nr. 1 vakansiebestemming en net 'n klipgooi vanaf Bellville waar ons woon. Ons kom graag hierheen om ontbyt te eet of 'n stappie op die strand te neem. Wonderlike plek. "
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Pa Nanna's Place"Wonderful unspoiled beauty and a paradise for the outdoor lover!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vidi's Place"Mooiste strand en dit is wonderlik vir klein kinders met warm seewater! "
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Abalone Guest House"Jacobsbaai is 'n pragtige dorpie. Die see is ekstra mooi daar."